Wartburg is 'n klein dorpie in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika. Die dorpie is 10 km suidoos van New Hanover en het as 'n sendingstasie ontstaan. Die dorpie is vernoem na die Wartburgkasteel in Thüringen, Duitsland. Die R614-streeksroete gaan deur die dorp.

Distrik Werktuie wat dateer uit die middel- en laat-steentydperk en ystertydperk is in 'n grot naby die dorp ontdek. Die grot word die Holly-skuiling genoem ter ere van die eienaar van die plaas. Die Wartburg Kirchdorf School skool is hier naby.

Sien ook Lys van dorpe in Suid-Afrika

Bronne

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Nedersettings in KwaZulu-Natal