Fortuna Sittard is 'n sokkerspan in Sittard (in Nederland) wat in die Eerste divisie speel. Die klub is in 1968 gestig toe Sittardia en Fortuna '54 (wat twee keer die KNVB-Beker gewen het) saamgesmelt het. Fortuna speel sy tuiswedstryde in die Trendwork Arena.
Erelys Kampioen Eerste divisie (1) 1994/95 (naaswenner (1): 1971/72) KNVB-Beker (naaswenner (2): 1984, 1999)
Beroemde sokkerspelers Mark van Bommel
Kategorie:Sittard-Geleen Kategorie:Nederlandse sokkerklubs