duimnael|Kaart van Afrika
Die Lys van Afrika-lande is 'n lys van soewereine state en afhanklike gebiede in Afrika, met inligting oor hul onderskeie hoofstede, tale, geldeenheid, bevolking, oppervlakte en BBP per capita.
Malta en dele van Italië, Spanje, Portugal en Frankryk is geleë op die plaat wat deel vorm van die Afrikakontinent, maar word beskou as deel van Europa. Die eiland Sokotra is ook op die Afrika-plaat, maar is deel van die Asiatiese land Jemen. Egipte word beskou as 'n Afrikaland, al is 'n gedeelte van die land in Asië.
Soewereine lande Erkende lande Die volgende lande is lede van die Verenigde Nasies, en 'n lid van die Afrika-unie. behalwe Marokko.
Naam (amptelike naam) Vlag Hoofstad Geldeenheid Amptelike tale Oppervlakte (km²) Bevolking BBP per capita (PPP) (VS$) Kaart Algerië (Demokratiese en Volksrepubliek Algerië) Algiers Algerynse dinar Arabies, Berbers 2 381 740 33 333 216 7 124 3150px Angola (Republiek Angola) Luanda Kwanza Portugees 1 246 700 15 941 000 2 813 42 150px Benin (Republiek Benin) Porto-Novo Wes-Afrikaanse CFA-frank Frans 112 622 8 439 000 1 176 24150px Botswana (Republiek Botswana) Gaborone Pula Engels, Tswana 581 726 1 839 833 11 400 46150px Burkina Faso (Burkina Faso) Ouagadougou Wes-Afrikaanse CFA-frank Frans 274 000 13 228 000 1 284 21150px Burundi (Republiek Burundi) Gitega Burundi frank Engels, Frans en Kirundi 27 830 7 548 000 739 38150px Comore-eilande (Federale Islamitiese Republiek die Comore-eilande) Moroni Comorese frank Comoraans, Arabies en Frans 2 235 798 000 1 660 43a150px Demokratiese Republiek die Kongo Dit is ook bekend as Kongo-Kinshasa en voorheen as Zaire.(Demokratiese Republiek die Kongo) Kinshasa Kongolese frank Frans 2 344 858 71 712 867 774 34150px Djiboeti (Republiek Djiboeti) Djiboeti Djiboetiese Frank Arabies, Frans 23 200 496 374 2 070 29150px Egipte Sommige grondgebiede kan aangevoer word as deel van Asië of Afrika.(Arabiese Republiek Egipte) Kaïro Egiptiese Pond Arabies 1 001 449 80 335 036 4 836 5150px Ekwatoriaal-Guinee (Republiek Ekwatoriaal-Guinee) Malabo Sentraal-Afrikaanse CFA-frank Frans, Portugees, Spaans 28 051 504 000 16 312 31150px Eritrea (Staat Eritrea) Asmara Nakfa Tigrinya, Arabies, Engels 117 600 5 880 000 1 000 13150px Eswatini (Koninkryk Eswatini) Lobamba (koninklik en wetgewing)Mbabane (administrief) Lilangeni Engels, Swazi 17 364 1 032 000 5 245 50150px Ethiopië (Federale Demokratiese Republiek Ethiopië) Addis Abeba Ethiopiese birr Afar, Amharies, Engels, Oromo, Somalies en Tigrinya 1 104 300 85 237 338 4 567 28150px Gaboen (Gaboenese Republiek) Libreville Sentraal-Afrikaanse CFA-frank Frans 267 668 1 384 000 7 055 32150px Gambië (Republiek Gambië) Banjul Dalasi Engels 10 380 1 517 000 2002 15150px Ghana (Republiek Ghana) Accra Ghanese cedi Engels 238 534 23 000 000 2 700 22150px Guinee (Republiek Guinee) Conakry Guinese frank Frans 245 857 9 402 000 2 035 17 150px Guinee-Bissau (Republiek Guinee-Bissau) Bissau Wes-Afrikaanse CFA-frank Portugees 36 125 1 586 000 736 16150px Ivoorkus (Republiek die Ivoorkus) Yamoussoukro Wes-Afrikaanse CFA-frank Frans 322 460 17 654 843 1 600 20150px Kaap Verde (Republiek Kaap Verde) Praia Cape Verdean escudo Portugees 4 033 420 979 6 418 14a150px Kameroen (Republiek Kameroen) Yaoundé Sentraal-Afrikaanse CFA-frank Engels, Frans 475 442 17 795 000 2 421 26150px Kenia (Republiek Kenia) Nairobi Keniaanse sjieling Swahili, Engels 580 367 34 707 817 1 445 36150px Lesotho (Koninkryk Lesotho) Maseru Loti Suid-Sotho, Engels 30 355 1 795 000 2 113 49150px Liberië (Republiek Liberië) Monrovia Liberiese dollar Engels 111 369 3 283 000 1 003 19150px Libië (Libië) Tripoli Libiese dinar Arabies 1 759 540 6 036 914 12 700 4150px Madagaskar (Republiek Madagaskar) Antananarivo Malgassiese Ariary Malgassies, Frans 587 041 18 606 000 905 44 150px Malawi (Republiek Malawi) Lilongwe Malawiese kwacha Engels, Chichewa 118 484 12 884 000 596 42150px Mali (Republiek Mali) Bamako Wes-Afrikaanse CFA-frank Frans 1 240 192 13 518 000 1 154 9 150px Marokko (Koninkryk Marokko) Rabat Marokkaanse dirham Arabies, Berbers 710 850 (opgeëis), 446 550 (internasionaal erken) 35 757 175 4 600 2150px Mauritanië (Islamitiese Republiek Mauritanië) Nouakchott Mauritaniese ouguiya Arabies 1 030 700 3 069 000 2 402 8150px Mauritius (Republiek Mauritius) Port Louis Mauritaanse roepee Engels, Frans 2 040 1 219 220 13 703 44a150px Mosambiek (Republiek Mosambiek) Maputo Mosambiekse metical Portugees 801 590 20 366 795 1 389 43150px Namibië (Republiek van Namibië) Windhoek Namibiese dollar Engels 825 418 2 031 000 7 478 45150px Niger (Republiek Niger) Niamey Wes-Afrikaanse CFA-frank Frans 1 267 000 13 957 000 872 10150px Nigerië (Federale Republiek Nigerië) Abuja Nigeriese naira Engels 923 768 154 729 000 1 188 25150px Republiek die Kongo Dit is ook bekend as Kongo-Brazzaville.(Republiek die Kongo) Brazzaville Sentraal-Afrikaanse CFA-frank Frans 342 000 4 012 809 3 919 25150px Rwanda (Republiek Rwanda) Kigali Rwandese frank Engels, Frans, Kinyarwanda en Swahili 26 798 7 600 000 1 300 37150px São Tomé en Príncipe (Demokratiese Republiek São Tomé en Príncipe) São Tomé São Tomé en Príncipe Dobra Portugees 964 157 000 1 266 31a150px Senegal (Republiek Senegal) Dakar Wes-Afrikaanse CFA-frank Frans 196 723 11 658 000 1 759 14 150px Sentraal-Afrikaanse Republiek (Sentraal-Afrikaanse Republiek) Bangui Sentraal-Afrikaanse CFA-frank Frans, Sango 622 984 4 216 666 1 198 27150px Seychelle (Republiek die Seychelle) Victoria Seychelle roepee Engels, Frans, Seychellekreools 451 80 654 11 818 39a 150px Sierra Leone (Republiek Sierra Leone) Freetown Leone Engels 71 740 6 144 562 903 18150px Soedan (Republiek Soedan) Khartoem Soedannese pond Arabies, Engels 1 861 484 36 787 012 2 300 12150px Somalië (Somaliese Republiek) Mogadisjoe Somaliese sjieling Somalies, Arabies 637 657 9 832 017 600 30150px Suid-Afrika (Republiek van Suid-Afrika) Kaapstad (wetgewend)Pretoria (administratief)Bloemfontein (geregtelik) Suid-Afrikaanse rand Afrikaans, Engels, Noord-Sotho, Suid-Ndebele, Suid-Sotho, Swazi, Tsonga, Tswana, Venda, Xhosa en Zoeloe 1 221 037 47 432 000 12 161 48150px Suid-Soedan (Republiek Suid-Soedan) Joeba Suid-Soedannese pond Engels, Swahili 644 329 8 260 490 12150px Tanzanië (Verenigde Republiek Tanzanië) Dodoma Tanzaniese sjieling Swahili, Engels 945 087 37 849 133 723 39150px Togo (Togolese Republiek) Lomé Wes-Afrikaanse CFA-frank Frans 56 785 6 100 000 1 700 23150px Tsjad (Republiek Tsjad) N'Djamena Sentraal-Afrikaanse CFA-franc Frans, Arabies 1 284 000 10 146 000 1 519 11150px Tunisië (Republiek Tunisië) Tunis Tunisiese dinar Arabies 163 610 10 102 000 8 800 3150px Uganda (Republiek Uganda) Kampala Ugandese sjieling Engels, Swahili 236 040 27 616 000 1 700 35150px Zambië (Republiek Zambië) Lusaka Zambiese kwacha Engels 752 614 14 668 000 931 41150px Zimbabwe (Republiek Zimbabwe) Harare Zimbabwiese dollar Nyanja, Sena, Engels, Kalanga, Tshwa, Nambya, Ndau, Noord-Ndebele, Tsonga, Shona, Gebaretaal, Suid-Sotho, Tonga, Tswana, Venda, Xhosa 390 757 13 010 000 2 607 47150px
Gedeeltelik erkende en onerkende state Die volgende is state wat hulself in Afrika as soewereine state gestig het nie, maar bly beperk in die amptelike erkenning. Die Sahara republiek is 'n lid van die Afrika-unie.
Naam (amptelike naam) Vlag Hoofstad Geldeenheid Amptelike tale Oppervlakte (km²) Bevolking BBP per capita (PPP) (VS$) Kaart Somaliland (Republiek Somaliland) Hargeisa Somaliland sjieling Somalies, Arabies 137 600 3 500 000 600 30150px Arabiese Demokratiese Republiek Sahara Beslaan deel van die grondgebied van die Wes-Sahara, met Marokko betwis.''. Laâyoune (Marokkaans), Tifariti (tydelik)Tans onder Marokkaanse administrasie. Bir Lehlou is die tydelike hoofstad en Tindouf Kampe is diede factoeen Marokkaanse dirham Arabies, Spaans 267 405 (beweer) 266 000 n.v.t. 7150px
Nie-soewereine gebiede Afhanklike gebiede Hierdie lys bevat gebiede wat polities geadministreer word as eksterne afhanklikhede.
Naam (amptelike naam) Vlag Hoofstad Geldeenheid Amptelike tale Oppervlakte (km²) Bevolking BBP per capita (PPP) (VS$) Kaart Franse Suidelike en Antarktiese Gebiede Oorsese gebied van Frankryk. Slegs die Îles Éparses word beskou as deel van die Afrika-kontinent.Die oorblywende vier distrikte lê buite die kontinentale bank in die Indiese Oseaan of Antarktika. Port-aux-Français Die hoofstasie op die Îles Éparses is op Tromelin.Die hoofkwartier van die distrik hoof, is egter Saint-Pierre, in Reunion. Euro Frans 38,6 Geen permanente bevolking n.v.t. 40b150px Sint Helena, Ascension en Tristan da Cunha (VK) Oorsese gebied van die Verenigde Koninkryk. Jamestown Sint-Helena-Pond Engels 420 5 661 n.v.t. 40b150px
Ander gebiede Hierdie lys bevat gebiede wat geadministreer word as geïnkorporeer gedeeltes van 'n hoofsaaklik nie-Afrika staat.
Naam (amptelike naam) Vlag Hoofstad Geldeenheid Amptelike tale Oppervlakte (km2) Bevolking BBP per capita (PPP) (US$) Kaart Kanariese Eilande Deel van Spanje. Santa Cruz de Tenerife en Las Palmas de Gran Canaria Euro Spaans 7 447 1 995 833 n.v.t. 6150px Ceuta (Outonome Gemeenskap van Ceuta) Ceuta Euro Spaans 28 76 861 n.v.t. 2a150px Madeiraeilande Deel van Portugal.(Outonome Region Madeira) Funchal Euro Portugees 828 245 806 n.v.t. 1150px Mayotte (Frankryk)Tans is 'n oorsese gebied van Frankryk. Is geskeduleer om te integreer met Frankryk, as 'n oorsese departement, in Februarie 2011. Mamoudzou Euro Frans 374 186 452 2 600 43b150px Melilla (Outonome Gemeenskap Melilla) Melilla Euro Spaans 20 72 000 n.v.t. 2b150px Plazas de soberanía n.v.t. Euro Spaans onbewoon n.v.t. 2a 150px Réunion Oorsese departement van Frankryk. Saint-Denis Euro Frans 2 512 793 000 n.v.t. 44b 150px
Sien ook Lys van lande
Notas
Verwysings
Kategorie:Afrika Kategorie:Lyste van lande