Verkykerskop is 'n dorpie in die Vrystaat, Suid-Afrika. Die dorpie is op die R722-streeksroete tussen Harrismith en Memel. Tafelkop (2 153 m) by die dorpie is een van die hoogste landmerke in die Oos-Vrystaat. Die Meulrivier ontspring by die dorp.

senter|omraam|Uitspanning van Verkykerskop.

Sien ook Lys van dorpe in Suid-Afrika

Bron

Kategorie:Nedersettings in die Vrystaat