regs|200px
Die Lys van Europese lande is 'n lys van soewereine state en afhanklike gebiede in Europa, met informasie oor hul onderskeie hoofstede, tale, geldeenheid, populasie, oppervlakte en BBP per capita. Vyftig soewereine state is gelys met grondgebied in Europa en/of het lidmaatskap in internasionale Europese organisasies, ses state met beperkte of geen erkenning en agt gebiede wat nie 'n integrerende deel van 'n Europese staat of spesiale politiese status het nie.
Die grens tussen Asië en Europa word gedebatteer, maar as algemene definisie strek die grens langs die Oeralgebergte, Oeral-rivier en Kaspiese See in die ooste, die Kaukasus berge en die Swart See met die seestrate, Bosporus en Dardanelles in die suide. Lande soos Aserbeidjan, Georgië, Kasakstan, Rusland en Turkye se grondgebied lê in Europa en Asië.
Soewereine state Erkende state
Naam (amptelike naam) Vlag Hoofstad Geldeenheid Amptelike Tale Oppervlakte (km2) Bevolking BBP per capita (PPP) (US$) Kaart Albanië (Republiek Albanië) Tirana Lek Albanees 28,748 2,994,667 8,000 3150px Andorra (Die vorstedom Andorra) Andorra la Vella Euro Katalaans 468 84,825 46,700 3150px Armenië (Republiek van Armenië) Jerewan Dram Armeens 29,743 2,967,975 5,700 3150px Aserbeidjan (Republiek van Aserbeidjan) Bakoe Manat Aserbeidjans 86,600 9,165,000 10,900 3150px Belarus (Republiek van Belarus) Minsk Roebel Belo-Russies, Russies 207,600 9,577,552 13,600 3150px België (Koninkryk van België) Brussel Euro Nederlands, Frans, Duits 30,528 10,431,477 37,800 3150px Bosnië en Herzegowina (Die Republiek van Bosnië en Herzegowina) Sarajevo Inwisselbare mark Bosnies, Kroaties 51,197 4,622,163 6,600 3150px Bulgarye (Republiek van Bulgarye) Sofia Lev Bulgaars 110,879 7,093,635 13,500 3150px Ciprus (Republiek van Ciprus) Nicosia Euro Grieks, Turks 9,251 1,120,489 21,000 3150px Denemarke (Koninkryk van Denemarke) Kopenhagen Deense kroon Deens 43,094 5,529,888 36,600 3150px Duitsland (Federale Republiek van Duitsland) Berlyn Euro Duits 357,022 81,471,834 35,700 3150px Estland (Republiek van Estland) Tallinn Euro Estnies 45,228 1,282,963 19,100 3150px Finland (Republiek van Finland) Helsinki Euro Fins, Sweeds 338,145 5,259,250 35,400 3150px Frankryk (Die Franse Republiek) Parys Euro Frans 643,801 65,312,249 33,100 3150px Georgië (Republiek van Georgië) Tbilisi Lari Georgies 69,70 4,585,874 4,900 3150px Griekeland (Helleense Republiek) Athene Euro Grieks 131,957 10,760,136 29,600 3150px Hongarye (Republiek van Hongarye) Boedapest Forint Hongaars 93,028 9,976,062 18,800 3150px Ierland (Republiek van Ierland) Dublin Euro Engels, Iers-Gaelies 70,273 4,670,976 37,300 3150px Italië (Italiaanse Republiek) Rome Euro Italiaans, Iers-Gaelies 301,340 61,016,804 30,500 3150px Kasakstan (Republiek van Kasakstan) Alma-Ata Tenge Kasaks, Russies 2,724,900 15,522,373 12,700 3150px Kroasië (Republiek van Kroasië) Zagreb Euro Kroaties 56,594 4,483,804 17,400 3150px Letland (Republiek van Letland) Riga Euro Lets 64,589 2,204,708 14,700 3150px Liechtenstein (Die vorstedom Liechtenstein) Vaduz Switserse frank Duits 160 35,236 141,100 3150px Litaue (Republiek van Litaue) Vilnius Euro Litaus 65,300 3,535,547 16,000 3150px Luxemburg (Groothertogdom van Luxemburg) Luxemburg Euro Lëtzebuergesch, Frans, Duits 2,586 503,302 82,600 3150px Malta (Republiek van Malta) Valletta Euro Maltees, Engels 316 408,333 25,600 3150px Moldowa (Republiek van Moldowa) Chisinau Leu Moldawies 33,851 4,314,377 2,500 3150px Monaco (Die vorstedom Monaco) Monaco Euro Frans 2 30,539 30,000 3150px Montenegro (Republiek van Montenegro) Podgorica Euro Serwies, Serwo-Kroaties 13,812 661,807 10,100 3150px Nederland (Koninkryk van Nederland) Amsterdam Euro Nederlands, Fries 41,543 16,847,007 40,300 3150px Noord-Masedonië (Republiek Noord-Masedonië) Skopje Noord-Masedoniese denar Masedonies, Albanees 25,713 2,077,328 9,700 3150px Noorweë (Koninkryk van Noorweë) Oslo Noorse kroon Noors (Bokmål en Nynorsk) 323,802 4,691,849 54,600 3150px Pole (Republiek van Pole) Warschau Zloty Pools 312,685 38,441,588 18,800 3150px Portugal (Republiek van Portugal) Lissabon Euro Portugees 92,090 10,760,305 23,000 3150px Roemenië (Roemenië) Boekarest Leu Roemeens 238,391 21,904,551 11,600 3150px Rusland (Russiese Federasie) Moskou Roebel Russies 17,098,242 138,739,8921 15,900 3150px San Marino (Republiek van San Marino) San Marino Euro Italiaans 61 31,817 36,200 3150px Serwië (Republiek van Serwië) Belgrado Serwiese dinar Serwies 77,474 7,310,555 10,900 3150px Slowakye (Slowaakse Republiek) Bratislava Euro Slowaaks 49,035 5,477,038 22,000 3150px Slowenië (Republiek van Slowenië) Ljubljana Euro Sloweens 20,273 2,000,09 28,200 3150px Spanje (Koninkryk van Spanje) Madrid Euro Spaans, Katalaans, Galicies, Baskies 505,370 46,754,784 29,400 3150px Swede (Koninkryk van Swede) Stockholm Sweedse krona Sweeds 450,295 9,088,728 39,100 3150px Switserland (Switserse Bond) Bern Switserse Frank Duits, Frans, Italiaans, Romansch 41,277 7,639,961 42,600 3150px Tsjeggiese Republiek (Tsjeggiese Republiek) Praag Koruna Tsjeggies 78,867 10,190,213 25,600 3150px Turkye (Republiek van Turkye) Ankara Turkse lira Turks 783,562 78,785,548 12,300 3150px Oekraïne (Oekraïne) Kijif Hryvnia Oekraïens 603,550 45,134,707 6,700 3150px Oostenryk (Republiek van Oostenryk) Wenen Euro Duits 83,871 8,217,280 40,400 3150px Vatikaanstad (Staat van die Vatikaanstad) Vatikaanstad Euro Italiaans, Latyn 0.44 832 n.v.t. 3150px Verenigde Koninkryk (Verenigde Koninkryk van Groot-Brittanje en Noord-Ierland) Londen Pond sterling Engels 243,610 62,698,362 34,800 3150px Ysland (Republiek van Ysland) Reykjavik Yslandse Króna Yslands 103,000 311,058 38,300 3150px
Gedeeltelik erkende state
Naam (amptelike naam) Vlag Hoofstad Geldeenheid Amptelike Tale Oppervlakte (km2) Bevolking BBP per capita (PPP) (US$) Kaart Abchasië (Republiek van Abchasië) Soechoemi Roebel Abchasies 8,660 180,000 (2007 skatting) onbekend 3150px Kosowo (Republiek van Kosowo) Pristina Euro Albanees, Serwies 10,887 1,825,632 6,600 3150px Noord-Siprus (Turkse Republiek van Noord-Siprus) Nicosia Turkse lira Turks 3,355 285 356 14,765 3150px Suid-Ossetië (Republiek van Suid-Ossetië) Zchinwali Roebel Yslands 3,900 72,000 onbekend 3150px
Notas
Sien ook Lys van lande
Verwysings
Kategorie:Geografie van Europa Kategorie:Lyste van lande