FrýdlantFriedland 280px Kaart Wapen 180px|center Vlag Land 20px Tsjeggië Kraj (gewes) 20px Liberecký kraj Okres (distrik) Liberec Koördinate Stigting (eerste verwysing) 1278 Stadstatus 1537 Oppervlakte: - Totaal 31,62 vk km Hoogte bo seevlak 295 m Bevolking: - Totaal (1 Januarie 2011) 7 590 - Bevolkingsdigtheid 240/vk km Tydsone UTC +1 (MET) - Somertyd UTC +2 Klimaat - Tipe - - Gemiddelde jaarlikse temperatuur - - Gem. temp. Januarie/Julie - - Gemiddelde jaarlikse neerslae - Burgemeester Dan Ramzer Amptelike Webwerf mesto-frydlant.cz duimnael|links|Die kasteel en slot van Frýdlant Frýdlant (Duits: Friedland), ter onderskeiding van gelyknamige nedersettings soms ook Frýdlant v Čechách (ˈfriːdlant ˈf tʃɛxaːx, "Frýdlant in Boheme", Duits: Friedland in Böhmen) genoem, is 'n klein stad met 'n bevolking van sowat 7 600 aan weerskante van die Smědá-rivier in Tsjeggië. Dit maak deel uit van die Noord-Boheemse administratiewe gewes Liberec en is aan die voet van die Ysergebergte geleë.
Een van die bekendste besienswaardighede in Frýdlant is hertog Albrecht von Wallenstein se kasteel- en slotkompleks Frýdlant wat op 'n 60 meter hoë basaltrots gebou is.
Kategorie:Nedersettings in Boheme