Viedgesville is 'n klein dorpie in die Transkeistreek, Oos-Kaap, Suid-Afrika. Die dorpie lê langs die N2 nasionale pad en is vernoem na 'n Duitse handelaar wat homself hier gevestig het in die 19de eeu. Die pad na Koffiebaai draai hier af.
Sien ook Lys van dorpe in Suid-Afrika
Bron B.P.J. Erasmus: Op Pad in Suid-Afrika. 1995.
Kategorie:Nedersettings in die Oos-Kaap