Venter kan verwys na:

Mense Christoffel Venter (1892–1977), Suid-Afrikaanse militêre bevelvoerder. Craig Venter (1946-2026), Amerikaanse molekulêre bioloog. F.A. Venter (1916-1997), Afrikaanse skrywer. Jaco Venter, Suid-Afrikaanse fietsrenjaer. Jacobus Johannes Venter (1814-1889), Politikus en Waarnemende Staatspresident van die Oranje-Vrystaat. Vianne Venter, outeur Wouter van de Venter, Afrikaanse sanger en musikant. Vyf Venters het aan die Slag van Bloedrivier deelgeneem.

Plekke Ventersburg, 'n dorp in die Vrystaat, Suid-Afrika. Ventersdorp, 'n dorp in die Noordwesprovinsie, Suid-Afrika. Ventersdorp Plaaslike Munisipaliteit, munisipaliteit in die Dr. Kenneth Kaunda-distriksmunisipaliteit in Noordwes, Suid-Afrika. Ventershoop, 'n nedersetting in die Oos-Kaap. Venterskroon, 'n nedersetting in die Noordwesprovinsie. Venterspos, 'n nedersetting in Gauteng, nou deel van Westonaria. Venterstad, 'n dorp in die Oos-Kaap, Suid-Afrika naby die Gariepdam.

Goedere 'n Venter-sleepwa, bekende handelsmerk in Suid-Afrika vir sleepwaentjies.

Kategorie:Vanne Kategorie:Afrikaanse vanne