Die jaar 801 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Maandag begin het. Dit was die 1ste jaar van die 9de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
Gebeure Lodewyk van Akwitanië verower Barcelona, Pamplona en Navarre. Alfonso II word in 'n staatsgreep van die troon van Asturië verdryf.Medieval Iberia: An Encyclopedia Routledge Encyclopedias of the Middle Ages Routledge, 2013, , Geboortes
Sterftes Antusa – Konstantyn V se dogter; heilige in oosterse kerke.
Verwysings
Kategorie:9de eeu