Die jaar 804 was 'n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Donderdag begin het. Dit was die 4de jaar van die 9de eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en 'n 29 Februarie gehad.

Gebeure Karel die Grote verslaan die Saksers ten noorde van die Elbe en deporteer Wihmuodi en Nordalbingi. Godfred word koning van die Dene.The Conquest of Saxony AD 782–785: Charlemagne's defeat of Widukind of Westphalia Bloomsbury Publishing, 2014,,

Geboortes

Sterftes

Verwysings

Kategorie:9de eeu