Die jaar 808 was 'n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Dinsdag begin het. Dit was die 8ste jaar van die 9de eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en 'n 29 Februarie gehad. Gebeure Koning Godfred van die Dene sluit 'n bondgenootskap met die Slawiese Wiltzi, Lusatiese Sorbe en Smeldingi teen die Karolingiese bondgenote, die Abodrite.The Conquest of Saxony AD 782–785: Charlemagne's defeat of Widukind of Westphalia Bloomsbury Publishing, 2014,, 'n Staatsgreep maak 'n einde aan die heerskappy van die Yaγlaqar-stam van die Oeigoere en die Ädiz kom aan die mag. Hulle is ook aanhangers van Manigeïsme. in: The Spread of Buddhism BRILL, 2007, ,
Geboortes
Sterftes Widukind, leier van die Sakse. Verwysings
Kategorie:9de eeu