Die jaar 803 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Woensdag begin het. Dit was die 3de jaar van die 9de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.

Gebeure Pous Leo III herroep die besluit van sy voorganger Pous Adrianus I (in 787) om Lichfield 'n aartsbisdom te maak. Lichfield is nou weer 'n gewone bisdom.

Geboortes

Sterftes 9 Augustus – Irene, keiser van die Bisantynse Ryk (* Circa 752). Jabir ibn Hayan, alchemis en skeikundige.

Kategorie:9de eeu