Liesl du Toit (gebore Kriel) is 'n Afrikaanse sangeres. Sy het aanvanklik as lid van die populêre groep Shine4 opgetree. Haar debuut solo-album, Stukkie van jou Hart is in 2010 vrygestel. Sy het die meeste van die snitte op haar debuutalbum self geskryf (10 snitte self geskryf, 2 is deur ander skrywers). Du Toit het in 2013 in die Afrikaanse musiekblyspel "Pretville" die rol van die verpleegster, Santjie gespeel. Liesl is tans n "Worship-Leader" en vorm deel van Beyond Music ZA.

Diskografie Begin, 2001 (lid van Shine 4) Perfekte Wereld, 2005 (lid van Shine 4) So Elektries, 2007 (lid van Shine 4) Sien jou weer, 2008 (lid van Shine 4) Stukkie van jou Hart, 2010 (solo album) Afri-Kaans op reis, 2011 (lid) We Believe, 2024 (lid van Beyond Music ZA) Won't Stop, 2025 (lid van Beyond Music ZA)

Filmografie Shine 4 - Die Grootste Treffers Live, 2007 Pretville, 2012

Sien ook Lys van Suid-Afrikaanse musikale kunstenaars

Eksterne skakels Liesl du Toit se amptelike tuisblad

Kategorie:Suid-Afrikaanse musici Kategorie:Geboortes in 1983 Kategorie:Lewende mense