Die 2001 Super 12-seisoen het in Februarie 2001 afgeskop met voorseisoenwedstryde wat van middel Januarie gespeel is. Dit het op 26 Mei ten einde geloop. Die skedule was oor ’n tydperk van 3½ maande met 69 wedstryde waarvan elke span een keer teen elk van die elf ander spanne gespeel het (in ’n rondomtalietoernooi) plus twee halfeindrondes en een eindronde. Elke span het een loslootjie oor die twaalf rondes gekry.

Tabel

Tabel notas Pos = Tabel Posisie S = Speel W = Wen (4 punte) G = Gelykop (2 punte) V = Verloor (0 punte) PV = Punte vir (Totale punte aangeteken) PT = Against (Totale punte afgestaan) +/- = Punteverskil (Die totaal van PV minus PT punte) BP = Bonuspunt Spanne kan tot twee bonuspunte in ’n rondomtaliewedstryd verdien. Een bonuspunt word toegeken vir ’n span wat vier of meer drieë gedruk het in een wedstryd, ongeag die uitslag van die wedstryd. ’n Bonuspunt sal ook toegeken word aan die verloorspan wanneer daardie span met 7 of minder punte verloor. Slegs die verloorspan kan ’n maksimum van 2 bonuspunte verkry. Pte = Alle punte wat bymekaar gemaak is

Wedstryddatums DatumDatumWeek 123–24 FebruarieWeek 813-14 AprilWeek 22-4 MaartWeek 920–22 AprilWeek 39-11 MaartWeek 1027-28 AprilWeek 416–18 MaartWeek 114-6 MeiWeek 523–24 MaartWeek 1211–12 MeiWeek 630–31 MaartHalfeindronde19 MeiWeek 76-8 AprilEindronde26 Mei Nota: Afskoptye is in die land waar die wedstryd gespeel is

Week 1 Geen dagligbesparing in Brisbane

Week 2

Week 3

Week 4

Loslootjie: Crusaders, Reds

Week 5 Sondag 25 Maart eindig dagligbesparing in Australië en Nieu-Seeland.

Loslootjie: Blues, Chiefs

Week 6

Loslootjie: Bulls, Stormers

Week 7

Week 8 Paasnaweek

Week 9

Loslootjie: Hurricanes, Waratahs

Week 10

Loslootjie: Brumbies, Highlanders

Week 11

Loslootjie: Cats, Sharks

Week 12

Uitspeelwedstryde

Halfeindronde

Eindronde

Spelerstatistieke

Voorste driedrukkers Top 8 driedrukkers (Statistiek)PosNaamDrieëSpan1 Andrew Walker 8 Brumbies2 Aisea Tuilevu 8 Highlanders 3 Breyton Paulse 7 Stormers Chris Latham 7 Reds Owen Finegan 7 Brumbies 6 Joe Roff 6 Brumbies Deon Kayser 6 Sharks Doug Howlett 6 Blues

Voorste puntemakers Top 10 voorste puntemakers (Statistiek)PosNaamPunteSpan1Braam van Straaten153 (1 Drie, 23 Doel, 34 Straf) Stormers2Stirling Mortlock144 (2 Drieë, 28 Doel, 26 Straf) Brumbies3Matt Burke129 (2 Drieë, 22 Doel, 25 Straf) Waratahs4David Holwell126 (2 Drieë, 16 Doel, 28 Straf) Hurricanes5Glen Jackson123 (1 Drie, 20 Doel, 25 Straf, 1 Skep) Chiefs6Tony Brown122 (16 Doel, 29 Straf, 1 Skep) Highlanders7Butch James117 (1 Drie, 17 Doel, 25 Straf, 1 Skep) Sharks8Ben Blair113 (2 Drieë, 14 Doel, 25 Straf) Crusaders9Elton Flatley112 (1 Drie, 16 Doel, 25 Straf) Reds10Casper Steyn94 (2 Drieë, 9 Doel, 22 Straf) Bulls

Sien ook

Super 14 konsessie-areas Lys van Superrugbyrekords

Kategorie:Sport in 2001 Kategorie:Superrugby