Benetice is 'n dorp in Tsjeggië met 30 inwoners.
Geografie Benetice lê wes van die voet van de Žebrákovský koppie (601 meter) in die bosse van die Českomoravská vrchovina.
Nabygeleë plekke is Svatojanské Hutě en Opatovice in die noorde, Horni Březinka in die ooste, Dolni Březinka in die suidooste, Pavlikov in die suidweste en Pavlov in die noordweste.
Bevolking van Benetice Jaar Bevolking 1869 136 1880 120 1890 95 1900 89 1910 125 1921 110 1930 112 1950 87 1961 57 1970 48 1980 57 1991 39 2001 32 2011 30
Fotogalery
Eksterne skakels
www.benetice.eu
Kategorie:Nedersettings in Boheme