duimnael|250px|Die Deutsche Schule Prag in 2011

Die Deutsche Schule Prag (Duits vir: Duitse Skool Praag, voorheen Auslandsschule der DDR; Tsjeggies: Německá škola v Praze) is 'n Duitse skool in die voorstad Nové Butovice, in die Tsjeggiese hoofstad Praag. Die skool is in 1989 deur die Duitse Demokratiese Republiek gestig.

Eksterne skakels

DSP webwerf

Kategorie:Duitse skole