Die Mamusa Plaaslike Munisipaliteit is een van die plaaslike munisipaliteite in die Dr. Ruth Segomotsi Mompati-distriksmunisipaliteit in Noordwes, Suid-Afrika.
Nedersettings Dorpe en stede in die munisipaliteit: Amalia Glaudina Ipelegeng Mamusa Migdol Molatswanene Schweizer-Reneke (setel)
Kategorie:Plaaslike Munisipaliteite in Noordwes