Die Lekwa-Teemane Plaaslike Munisipaliteit (voorheen: Christiana/Bloemhof) is een van die plaaslike munisipaliteite in die Dr. Ruth Segomotsi Mompati-distriksmunisipaliteit in Noordwes, Suid-Afrika.
"Lekwa" is die Sotho-naam vir die Vaalrivier en "Teemane" beteken diamant in Tswana.
Nedersettings Nedersettings in die munisipaliteit: Bloemhof Boitumelong Christiana (setel) Coverndale Geluksoord Utlwanang
Setels Party200020062011ANC8910COPE001DA013VF+010ICOSA100Noordwes Forum200
Kategorie:Plaaslike Munisipaliteite in Noordwes