Die Groter Taung Plaaslike Munisipaliteit is een van die plaaslike munisipaliteite in die Dr. Ruth Segomotsi Mompati-distriksmunisipaliteit in Noordwes, Suid-Afrika.

Nedersettings Nedersettings in die munisipaliteit: Magogong Reivilo Taung (setel)

Kategorie:Plaaslike Munisipaliteite in Noordwes