Die Tlokwe Plaaslike Munisipaliteit (voor Februarie 2007 bekend as die Potchefstroom Plaaslike Munisipaliteit) was een van die plaaslike munisipaliteite in die Dr. Kenneth Kaunda-distriksmunisipaliteit in Noordwes, Suid-Afrika.
Dit het in 2016 versmelt met Ventersdorp om die JB Marks Plaaslike Munisipaliteit te vorm.
Die 2011 sensus stel die bevolking op 162,762.Sensus 2011, Statistiek Suid-Afrika p.11 NW402: Tlokwe City Council
Nedersettings Nedersettings in die munisipaliteit: Boskop Ikageng Lindequesdrif Mohadin Mooivalleipark Potchefstroom (setel) Promosa
Riviere Enselspruit Kromdraaispruit Loopspruit Mooirivier Rooikraalspruit Vaalrivier
Damme Boskopdam Klipdriftdam Modderdam Poortjiesdam Potchefstroomdam
Verwysings
Kategorie:Plaaslike Munisipaliteite in Noordwes