Die Ventersdorp Plaaslike Munisipaliteit was een van die plaaslike munisipaliteite in die Dr. Kenneth Kaunda-distriksmunisipaliteit in Noordwes, Suid-Afrika.
Dit het in 2016 versmelt met Tlokwe (Potchefstroom) om die JB Marks Plaaslike Munisipaliteit te vorm.
Nedersettings Nedersettings in die munisipaliteit sluit in: Tshing Ventersdorp
Kategorie:Plaaslike Munisipaliteite in Noordwes