Die Ditsobotla Plaaslike Munisipaliteit is een van die plaaslike munisipaliteite in die Ngaka Modiri Molema-distriksmunisipaliteit in Noordwes, Suid-Afrika.
Nedersettings Nedersettings in die munisipaliteit sluit in: Coligny Itsoseng Lichtenburg (setel)
Kategorie:Plaaslike Munisipaliteite in Noordwes