Die Moses Kotane Plaaslike Munisipaliteit is een van die plaaslike munisipaliteite in die Bojanala Platinum-distriksmunisipaliteit in Noordwes, Suid-Afrika.

Nedersettings Nedersettings in die munisipaliteit sluit in: Mogwase (setel) Sun City Sandfontein

Kategorie:Plaaslike Munisipaliteite in Noordwes