Die Khâi-Ma Plaaslike Munisipaliteit (voorheen bekend as die Boesmanland Plaaslike Munisipaliteit) is een van die plaaslike munisipaliteite in die Namakwa-distriksmunisipaliteit in die Noord-Kaap, Suid-Afrika.

Nedersettings Nedersettings in die munisipaliteit: Aggeneys Onseepkans Pella Pofadder

Kategorie:Plaaslike Munisipaliteite in die Noord-Kaap