Die Kai !Garib Plaaslike Munisipaliteit is een van die plaaslike munisipaliteite in die ZF Mgcawu-distriksmunisipaliteit in die Noord-Kaap, Suid-Afrika.
Naam Die naam Kai ǃGarib kom van die Nama taal en beteken "groot rivier", wat verwys na die Oranjerivier wat deur die gebied vloei. South African Languages - Place names
Nedersettings Nedersettings in die munisipaliteit: Alheit Augrabies Bloemsmond Cillie Curries Camp Geelkop Kakamas (setel) Kanoneiland Keimoes Kenhardt Lennetsville Louisvale Loxtonberg Lutzburg Marchand Neilersdrif Raaswater Riemvasmaak Rooirant Soverby
Verwysings
Kategorie:Plaaslike Munisipaliteite in die Noord-Kaap