Die Merafong City Plaaslike Munisipaliteit is een van die plaaslike munisipaliteite in die Wesrand-distriksmunisipaliteit in Gauteng, Suid-Afrika.

Nedersettings Nedersettings in die munisipaliteit: Carletonville Fochville Khutsong Oberholzer Welverdiend

Kategorie:Plaaslike Munisipaliteite in Gauteng