Die Ramotshere Moiloa Plaaslike Munisipaliteit (voorheen bekend as die Zeerust Plaaslike Munisipaliteit) is een van die plaaslike munisipaliteite in die Ngaka Modiri Molema-distriksmunisipaliteit in Noordwes, Suid-Afrika.
Nedersettings Nedersettings in die munisipaliteit sluit in: Ikageleng Zeerust (setel)
Kategorie:Plaaslike Munisipaliteite in Noordwes