Die Kgetlengrivier Plaaslike Munisipaliteit is een van die plaaslike munisipaliteite in die Bojanala Platinum-distriksmunisipaliteit in Noordwes, Suid-Afrika.
Nedersettings Nedersettings in die munisipaliteit sluit in: Borolelo Derby Kgetlengrivier Koster (setel) Nooitgedacht Reagile Swartruggens
Kategorie:Plaaslike Munisipaliteite in Noordwes