Die Madibeng Plaaslike Munisipaliteit is een van die plaaslike munisipaliteite in die Bojanala Platinum-distriksmunisipaliteit in Noordwes, Suid-Afrika.

Nedersettings Nedersettings in die munisipaliteit: Beestekraal Brits (setel) De Wildt Hartbeespoort (die ou Schoemansville) Mooinooi en andere.

Kategorie:Plaaslike Munisipaliteite in Noordwes