Die Breedevallei Plaaslike Munisipaliteit is een van die plaaslike munisipaliteite in die Kaapse Wynland-distriksmunisipaliteit in die Wes-Kaap, Suid-Afrika.

Nedersettings Nedersettings in die munisipaliteit: De Doorns Rawsonville Riverview Touwsrivier Worcester (setel)

Kategorie:Plaaslike Munisipaliteite in die Wes-Kaap