Die Mahikeng Plaaslike Munisipaliteit is een van die plaaslike munisipaliteite in die Ngaka Modiri Molema-distriksmunisipaliteit in Noordwes, Suid-Afrika.
Nedersettings Nedersettings in die munisipaliteit: Mahikeng Mmabatho Rooigrond Slurry
Eksterne skakels Die munisipaliteit se webtuiste
Kategorie:Plaaslike Munisipaliteite in Noordwes