Die //Khara Hais Plaaslike Munisipaliteit was een van die plaaslike munisipaliteite in die ZF Mgcawu-distriksmunisipaliteit in die Noord-Kaap, Suid-Afrika.
//Khara Hais het met die Mier Plaaslike Munisipaliteit saamgesmelt (direk na die 2016 plaaslike verkiesings) en staan nou as die Dawid Kruiper Plaaslike Munisipaliteit bekend. Upington bly die setel.
Nedersettings Nedersettings in die munisipaliteit was: Lambrechtsdrif Paballelo Upington (setel)
Kategorie:Plaaslike Munisipaliteite in die Noord-Kaap