Die Kgatelopele Plaaslike Munisipaliteit is een van die plaaslike munisipaliteite in die ZF Mgcawu-distriksmunisipaliteit in die Noord-Kaap, Suid-Afrika.

Nedersettings Nedersettings in die munisipaliteit: Danielskuil (setel) Lime Acres Owendale

Kategorie:Plaaslike Munisipaliteite in die Noord-Kaap