Die Elias Motsoaledi Plaaslike Munisipaliteit (voorheen bekend as Groter Groblersdal) is een van die plaaslike munisipaliteite in die Sekhukhune-distriksmunisipaliteit in Limpopo, Suid-Afrika. Die setel van die munisipaliteit is Groblersdal. Dit is vernoem ter ere van Elias Motsoaledi.
Nedersettings Nedersettings in die munisipaliteit sluit in: Groblersdal (setel) Nebo Roossenekal Tonteldoos
Verwysings
Kategorie:Plaaslike Munisipaliteite in Limpopo