Die Blouberg Plaaslike Munisipaliteit is een van die plaaslike munisipaliteite in die Capricorn-distriksmunisipaliteit in Limpopo, Suid-Afrika. Dit is vernoem na die Blouberg-bergreeks wat in die munisipaliteit geleë is.

Sien ook Blouberg-natuurreservaat

Verwysings

Kategorie:Plaaslike Munisipaliteite in Limpopo