Die Fetakgomo Plaaslike Munisipaliteit was een van die plaaslike munisipaliteite in die Sekhukhune-distriksmunisipaliteit in Limpopo, Suid-Afrika.
Na afloop van die plaaslike verkiesing in Augustus 2016 het dit saamgesmelt met die voormalige Groter Tubatse Plaaslike Munisipaliteit.
Kategorie:Plaaslike Munisipaliteite in Limpopo