Die Groter Tubatse Plaaslike Munisipaliteit was een van die plaaslike munisipaliteite in die Sekhukhune-distriksmunisipaliteit in Limpopo, Suid-Afrika.
Na afloop van die plaaslike verkiesing in Augustus 2016 het dit saamgesmelt met die voormalige Fetakgomo Plaaslike Munisipaliteit.
Nedersettings Nedersettings in die munisipaliteit sluit in: Burgersfort (setel) Ohrigstad
Verwysings
Kategorie:Plaaslike Munisipaliteite in Limpopo