Die Molemole Plaaslike Munisipaliteit is een van die plaaslike munisipaliteite in die Capricorn-distriksmunisipaliteit in Limpopo, Suid-Afrika.

Nedersettings Nedersettings in die munisipaliteit sluit in: Dendron (Mogwadi) Soekmekaar (Morebeng)

Verwysings

Kategorie:Plaaslike Munisipaliteite in Limpopo