Die Aganang Plaaslike Munisipaliteit was een van die plaaslike munisipaliteite in die Capricorn-distriksmunisipaliteit in Limpopo, Suid-Afrika. Dit is na die 2016 Munisipale verkiesing ontbind, om saam te smelt met sy buurmunisipaliteite.
Verwysings
Kategorie:Plaaslike Munisipaliteite in Limpopo