regs|400px|Verspreiding van die wêreld se belangrikste taalfamilies (alfabetiese volgorde) Afro-Asiaties
Altaïes
Indo-Europees
Sino-Tibettaans
duimnael|400px|Taalfamilies van die wêreld (sonder Altaïese tale) duimnael|400px|Vernaamste taalfamilies van die wêreld (en in sommige gevalle geografiese groepe van families).
Tale word opgedeel in taalfamilies op grond van ooreenkomste tussen tale en 'n oorsprong wat hulle deel. Die klassifikasie van tale is deur August Schleicher (1821–1868) begin met sy 'Stammbaumtheorie' (of stamboomteorie).
Hier is die belangrikste taalfamilies: Afro-Asiaties (bv. Berbers, Arabies en Hebreeus) Algies (bv. Cree) Altaïes (voorgestelde taalfamilie) Amerindies Andamans Arawak (bv. Wayuu) Australies Austro-Asiaties (bv. Viëtnamees en Khmer) Austronesies (bv. Malgassies, Maleis en Polinesies) Aymara (dalk 'n geïsoleerde taal) Drawidies (bv. Telugu, Tamil, Kannada en Malayalam) Eskimo-Aleoeties (bv. Groenlands en Inuktitut) Hmong-Mien (bv. Hmong en Yao) Indo-Europees (Afrikaans, Engels, Frans, Grieks, Russies, Sanskrit, Hindi ens.) Irokees (bv. Cherokee) Japannees (bv. Japannees en Ryukyu) Kartwelies (bv. Georgies, Zan, Svan) Khoisan (bv. Khoi en San) Maja (bv. Majaans) Mongools (bv. Boerjaties, Kalmikies en Mongools) Na-Dené (bv. Navajo) Niger-Kongo (bv. Joroeba, Igbo, Shona, Zoeloe, Xhosa en Sotho) Nilo-Saharies (bv. Luo, Kanuri en Masai) Noordoos-Kaukasies (bv. Awaars, Ingoesjeties en Tsjetsjnies) Noordwes-Kaukasies (bv. Abazyns, Abchasies, Adigies en Kabardies) Oeral-Altaïes (bv. Fins, Hongaars, Turks en Oesbekies, moontlik Japannees en Koreaans) – dikwels onderverdeel in Fins-Oegries (Europees) en Altaïes (Asiaties). Otomangue (bv. Mixteeks en Zapoteeks) Paleosiberies (bv. Chukchi en Korjak) Papoeas (bv. die tale van die binneland van die eiland Nieu-Guinee) Quechua (dalk 'n geïsoleerde taal) Sino-Tibettaans (bv. Chinees, Birmaans en Tibettaans) Tai-Kadai (bv. Thai en Lao) Tasmaans Toengoesies (bv. Mantsjoe) Tupí (bv. Guaraní) Turks (bv. Turks en Kasaks) Uto-Asteeks (bv. Nahuatl) Gebaretaal Geïsoleerd (bv. Baskies) Kreools bv. Haïtiaanse Kreools, Papiaments en Sango) Kunsmatig (bv. Esperanto) Ongeklassifiseerd Pidgin (bv. Fanagalo)
Verdere leesstof Raymond G. Gordon (Hrsg.): Ethnologue. Languages of the World. 15. Auflage. SIL International, Dallas TX 2005, . Merritt Ruhlen: A Guide to the World’s Languages. Band 1: Classification. Stanford University Press, Stanford CA 1987, (Nachdruck. ebenda 2000, ). Charles F. Voegelin, Florence M. Voegelin: Classification and Index of the World’s Languages. Elsevier, New York NY u. a. 1977, . Iman Ghosh, Ranked: The 100 Most Spoken Languages Around the World, Visual Capitalist, 15 Februarie 2020
Eksterne skakels