Taalverskeidenheid verwys na variasies wat in 'n taal voorkom. Die algemeenste manifestasie hiervan word 'n dialek genoem.

Chronolek (tydsgebonde variasie) Geolek (Algemeen bekend as dialek - streeksgebonde variasie) Ideolek (persoongebonde variasie) Sosiolek (groepsverbonde variasie)

Kategorie:Taalkunde