Beek (Limburgs: Baek) is 'n dorp en munisipaliteit in die Nederlandse provinsie Limburg. Die munisipale gebied het sowat 16 000 inwoners (2012) en 'n oppervlakte van 21 km². Die dorp Beek het sowat 9 000 inwoners (2005).
In hierdie munisipaliteit lê die Maastricht Aachen Airport (oue naam Vliegveld Beek).
Plekke Plekke in die munisipale gebied van Beek: Beek, Genhout, Geverik, Hobbelrade, Hoeve, Kelmond, Looiwinkel, Maastricht Airport, Neerbeek, Oude Kerk en Spaubeek.
Eksterne skakels
Die amptelike webwerf van die munisipaliteit
Kategorie:Munisipaliteite in Limburg (Nederland) Kategorie:Nedersettings in Limburg (Nederland)