Punta Arenas is 'n stad in die Chileense gebied van Patagonië en het 'n bevolking van 127 454 in 2012 gehad. Dié stad is aan die Straat van Magellaan teenoor Vuurland geleë en is die hoofstad van die Chileense streek Magallanes y de la Antártica Chilena. Dit word soms as suidelikste stad ter wêreld beskou.
Eksterne skakels
Munisipaliteit van Punta Arenas
Kategorie:Kusstede Kategorie:Nedersettings in Chili