duimnael|regs|Die waterval in die Lisbonrivier Die Lisbonwaterval is in die Lissabon-skeur in Mpumalanga, Suid-Afrika net noord van Graskop op die R532-streeksroete. Die waterval is 94 m hoogLisbonwaterval by World Waterfall Database URL besoek op 18 Mei 2020 en vernoem na Lissabon, die hoofstad van Portugal. Die waterval is aan die Panoramaroete.
Verwysings
Kategorie:Mpumalanga Kategorie:Watervalle in Suid-Afrika