Oviston is 'n dorpie geleë op die suidoostelike oewer van die Gariepdam, Oos-Kaap, Suid-Afrika. Die naam is 'n akroniem vir "Oranje-Vis-tonnel" omrede die waterinlaattoring vir die tonnel by Oviston gebou is. Die dorpie is in 1964 gebou om die mense te huisves wat by die bou van die tonnel betrokke was. Oviston is 8 km noord van Venterstad.Op Pad in Suid-Afrika. B.P.J. Erasmus.1995.

Volgens die 2011-sensus het die dorp 'n bevolking van 636 gehad, waarvan 246 (38,7%) Blankes is.

Sien ook Teebus NG gemeente Springfontein Lys van dorpe in Suid-Afrika Oviston-natuurreservaat

Nota: Afstande per pad gemeetReisafstande na Oviston

Verwysings

Kategorie:Nedersettings in Joe Gqabi