Nederweert (Limburgs: Neewieërt) is 'n dorp en munisipaliteit in die Nederlandse provinsie Limburg, wat grens aan die munisipaliteit Weert en aan die provinsie Noord-Brabant, in die streek van Die Peel. Die munisipale gebied het sowat 17 000 inwoners (2019) en 'n oppervlakte van 102 km².

Plekke Plekke in die munisipale gebied van Nederweert: Boeket, Bosserstraat, Budschop, De Nieuwe Hoeven, Horick, Horickheide, Hulsen, Klaarstraat, Kreijel, Leveroy, Mildert, Nederweert (dorp), Nederweert-Eind, Nieuw- en Winnerstraat, Ospel, Ospeldijk, Roeven, Schoor, Strateris en Waatskamp

Eksterne skakels

Die amptelike webwerf van die munisipaliteit

Kategorie:Munisipaliteite in Limburg (Nederland) Kategorie:Nedersettings in Limburg (Nederland)