duimnael|links|200px|Die Llandaff Oratory in Van Reenen.

Van Reenen is 'n dorp in die noordweste van KwaZulu-Natal, Suid-Afrika, naby die grens met die Vrystaat. Die N3 nasionale pad gaan deur die dorp. Die dorp is aan die bokant van die Van Reenenspas.

Sien ook Lys van dorpe in Suid-Afrika

Eksterne skakels www.sa-venues.com, inligting oor Van Reenen

Kategorie:Nedersettings in KwaZulu-Natal