duimnael|Foto van 11 Augustus 1999 se volkome sonsverduistering
'n Verduistering is die bedekking van 'n ster deur 'n ander hemelliggaam. In die algemene taalgebruik verwys die terme "eklips" of "verduistering" meestal na 'n sons- of maansverduistering.
Eksterne skakels
Fotos van verduisterings
Kategorie:Ruimteverskynsels Kategorie:Hemelmeganika