Njassaland (Engels: Nyasaland, amptelik Njassaland Protektoraat, Engels: Nyasaland Protectorate) was 'n Britse protektoraat, wat tussen 1907 en 1953 en van 1963 tot 1964 op die gebied van die huidige Republiek Malawi bestaan het. Vanaf 1953 tot 1963 het Njassaland met Noord- en Suid-Rhodesië die Sentraal-Afrikaanse Federasie gevorm.

duimnael|links|800px|Ontwikkeling van die Njassaland Protektoraat

Kategorie:Geskiedenis van Malawi Kategorie:Voormalige Britse kolonies