Die Baskiese Wikipedia (Euskarazko Wikipedia) is die Baskiese uitgawe van Wikipedia, 'n gratis aanlyn ensiklopedie. Die wikipedia is op 6 Desember 2001 begin,:en:Wikipedia:Multilingual monthly statistics (2001) alhoewel hulle tuisblad eers in November 2003 geskep is. Dit het tans ongeveer artikels, en is die grootste Wikipedia.
Voorbeeld 'n Voorbeeld van 'n Baskies-talige artikel oor Afrikaans: Afrikaans.
Statistiek Die Wikipedia het tans bladsye, waarvan artikels is. Dit het geregistreerde gebruikers, waarvan as aktief gereken word. Hierdie gebruikers het in totaal wysigings aangebring en lêers opgelaai.
Aantal artikelsDatumArtikel16 Desember 2001Lurra1 000April 20045 00028 Januarie 200610 00028 Mei 200620 00010 September 200725 0006 April 2008Euskal Herriak Bere Eskola30 00012 September 2008Sexu40 00015 Julie 2009Eden Project45 00013 Oktober 2009Xinmin Hiria50 00030 Desember 2009Errinozero55 00012 April 201060 0008 November 2010Posta Kode
Galery
Verwysings
Eksterne skakels Die tuisblad van die Baskiese Wikipedia
Wikipedia Kategorie:Wikipedias volgens taal